Die vlugtelingprogram bied vlugtelingstatus aan burgers van Suid-Afrika wat Afrikaners is of aan 'n etniese minderheid behoort en 'n geskiedenis of vrees van vervolging kan bewys.
1 Januarie 2026
Die ikoniese Vondelkerk in Amsterdam is deur 'n vroeëoggend-brand verwoes. Die 154-jaar oue kerk se toring het ineengestort en die oorsaak van die brand is nog onbekend.
Ten minste 40 mense het gesterf en meer as 100 is beseer toe 'n brand op Nuwejaarsdag by 'n gewilde kroeg in die Switserse ski-oord Crans-Montana uitgebreek het.
Zohran Mamdani word die eerste Moslem-burgemeester van New York en lê sy eed af op die Koran.
Frankryk beplan streng nuwe wetgewing wat tieners jonger as 15 se toegang tot sosiale media verbied en selfoongebruik in hoërskole aan bande lê.
Bulgarye sluit by die eurogebied aan ná byna twintig jaar van voorbereiding, maar opinies oor die nuwe geldeenheid bly verdeeld.
Belasting op voorbehoedmiddels verhoog koste, terwyl belastingverligting op kinderoppasdienste deel is van Sjina se strategie teen 'n dalende geboortesyfer.
Die Britse eerste minister, Keir Starmer, het kritiek uit sowel regerings- as opposisiegeledere ontvang nadat hy die terugkeer van die Brits-Egiptiese aktivis Alaa Abd el-Fattah verwelkom het, ondanks omstredenheid oor sy verlede en vorige uitsprake.
31 Desember 2025
Die Amerikaanse departement van gesondheid en menslike dienste het alle federale kinderbystandbetalings aan Minnesota opgeskort na onthullings van grootskaalse bedrog by dagsorgsentrums.
Tatiana Schlossberg, kleindogter van president van die Verenigde State John F. Kennedy, en gesiene omgewingsjoernalis, het op 35-jarige ouderdom aan akute myeloïede leukemie beswyk.
30 Desember 2025
Dienste op internasionale trein- en voertuigroetes deur die Kanaaltonnel is vir ure ontwrig deur 'n kragonderbreking, wat tot vertragings en kansellasies op Eurostar en LeShuttle gelei het.
Clooney en sy gesin ontvang Franse burgerskap volgens 'n verordening; hulle verhuis na die platteland vir privaatheid en 'n eenvoudiger gesinslewe.
Sjina het grootskaalse militêre oefeninge rondom Taiwan begin ná die Verenigde State se groot wapenverkope aan Taipei, terwyl die gebied se verdediging versterk word.
Bekende figure uit film, sport en kuns is vereer in die Verenigde Koninkryk se jongste Nuwejaars-eerlys, met akteur Idris Elba en sportsterre soos Sarina Wiegman en die Lionesses wat van die groot wenners was.
Die Britse bokser Anthony Joshua het ligte beserings in 'n motorongeluk in Nigerië opgedoen waarin twee spanlede gesterf het. Plaaslike owerhede het bevestig dat hy stabiel is.
Israel word die eerste land om die Republiek van Somaliland, wat in 1991 van Somalië afgestig het, te erken.
29 Desember 2025
Die Verenigde State is bereid om Oekraïne vir minstens 15 jaar sekuriteitswaarborge te bied, maar besprekings oor grondgebied en die toekoms van die Donbas-streek strem voortgesette vredesonderhandelinge met Rusland.
Benjamin Schoonwinkel, 'n Afrikaner, word reeds vir byna 100 dae in die Verenigde State aangehou nadat hy op 'n toeristevisum asiel gevra het.
Padsterftes in die Wes-Kaap neem tydens die feesseisoen toe, terwyl honderde dronkbestuurders landwyd deur padveiligheidsoperasies vasgekeer is.
Maatskaplike werkers ondersoek nou die beweerde voorval nadat 'n video waarin kinders drankbottels vashou opspraak veroorsaak het.
Iranse oorlogskepe word in Kaapstad verwag om aan gesamentlike vlootoefeninge deel te neem, te midde van kommer oor Suid-Afrika se buitelandse beleid en verhoudings met Westerse vennote.
Transalloys, Suid-Afrika se laaste mangaansmeltery, het 'n afleggingsproses begin as gevolg van stygende kragkoste en onsekerheid oor die toekoms van die bedryf.
Stem agter ikoniese Kersfeeslied 'Driving Home for Christmas' sterf vreedsaam omring deur familie
23 Desember 2025
Hy het onder andere skerp kritiek teen globale instellings wat onbeheerde massamigrasie befonds, gelewer.
23 September 2025
Kimmel het ook die reaksie van president Donald Trump op Kirk se dood bespot deur dit te vergelyk met hoe 'n vierjarige 'n goudvis se dood sou hanteer.
Fannie Masemola, die nasionale polisiekommissaris, meen besluit om politiekemoordetaakspan te ontbind val eerder onder sý mandaat.
22 September 2025
151 uit 193 VN-lidstate, insluitende Suid-Afrika, erken nou die Staat Palestina, maar daar is nog geen sprake van die erkenning van 'n onafhanklike staat vir die Afrikaner nie.
Herman Mashaba beskuldig die DA daarvan dat hulle swart leierskap ignoreer en 'n uitsluitende agenda volg.
21 September 2025
Die party het die tariewe by 'n byeenkoms dié naweek bespreek terwyl besighede reeds verliese ly.
3 Augustus 2025
Laekostelugredery en vlieëniers bereik skikking na staking wat 12 dae geduur het.
3 Julie 2025
2 Julie 2025
1 Julie 2025
23 Junie 2025
22 Junie 2025
20 Junie 2025
19 Junie 2025
18 Junie 2025
17 Junie 2025
16 Junie 2025
15 Junie 2025
1